Testimonials


“Dankie Mia jy is puik! Dankie dat jy n bietjie kleur in my bleek gesig gebring het… ek sal jou handewerk by almal aanbeveel.”

Petro Venter


“As iemand sulke mooi oorbelle soek kontak my en ek stel julle voor aan ons eie pragtige goudsmid Mia en Irene. Sal julle enige ander oorbelle of ringe of wat jy soek kan teken en hulle maak dit soos jy dit soek. Hulle is twee briljante engele wat kan juwele maak. Hulle werk is van baie hoë kwaliteit en een van die land se beste ooit. Dankie vir al my ringe en en my charm bracelet, dit lyk fantasties. Julle kan gerus hulle gaan besoek by hulle pragtige nuwe plekkie in Braam Pretorius. Hulle naam sê alles. “

Carol Schoeman


“Fantastiese diens by julle beleef. Sal julle beslis aanbeveel.”

Dave van Veenhuyzen